| Modulekode | KSH 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Opmeet van eenvoudige betonstrukture, strukturele staalwerk, loodgieterswerk en riolering, en verbouings. Materiaallyste, prysontleding, sertifikate, kontrakprys-aanpassings bepalings (KPAB) en finale rekeninge. |
| Modulekrediete | 24.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BWT 210 GS, BWT 220 GS, GBD 112 GS, GBD 122 GS en KSH 201 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App